Foyer

 

Events

 

Vind meer uit oor alles wat by Vredelust plaasvind.

Connect Aand

Connect Aand

Het jy al connect met ander gelowiges in die Vredelust familie? Indien jy nuut is of nog nie voel dat jy lekker jou plek gevind het nie, is dit die ideale plek om te begin.

Retief Burger

Retief Burger

Dis Burger Sondag op 4 September met Retief Burger wat bedien by beide die oggenddienste en heerlike Jumbo Burgers na die tyd (beskikbaar op bestelling).

Donovan Coetzee

Donovan Coetzee

Donovan Coetzee is ‘n gerekende prediker en kerkleier wat gereeld op verhoë reg oor die wêreld verskyn. Ons is bevoorreg om hom by Vredelust te hê op Sondag 18 September.

Kom Ontmoet God

 

 

Waar kan jy ons kry?

 

 

Waar is ons

 

Dienste op Sondae

 

Kom besoek gerus een van ons dienste op 'n Sondag. Daar is drie waarvan jy kan kies.

Die aanbiddingstyl is gemaklik en kontemporêr, en vind plaas in ‘n moderne ouditorium. Hier sal jy ‘n klomp energieke families en jongmense kry, mense wat mekaar ken en omgee vir mekaar.

 

08:30

Kontemporêre styl met rustiger aanslag

10:00

Kontemporêre diens gefokus op families

18:30

'n Energieke diens vir almal wat jonk van gees is.

 

Kinders by Vredelust

Clement Banner

 

Connect

 

Ons wil vir jou ‘n geestelike familie bied, waar jy jouself kan wees, kan help om lewens en gemeenskappe te verander, en daagliks kan verdiep in jou verhouding met Jesus.

Jy kan ook deel raak van ‘n kleingroep, gemeenskapsprojekte, genesingsbedieninge, en nog vele meer. Tydens ‘n Connect Aand kan jy van die personeel en ander nuwelinge ontmoet en in ‘n gesellige atmosfeer meer inligting oor die gemeente kry – hou die events bladsy dop vir die volgende connect geleentheid.

 

 
Huiskerke
VLEG
Studente
Genesingsbediening
Seniors
 

 

Korttermynuitreike
Gemeenskapsprojekte
Volunteers
Toerusting en Opleiding
Adres: No 87, Dertiende Laan, Boston, Bellville 7530 (Agter Brights Hardware)
Telefoon: (021) 949-0096
Faks: (021) 949-5978