Studente

 

Studentelewe is awesome. Maar dis nie lekker op jou eie nie. Vredelust se studentebediening is ‘n great plek om met ander studente te connect.

Dis ‘n wonderlike groep jongmense wat meer as net dinge saam doen.

 

Studente

 

 

Studente

 

Kom ontdek saam met ons jou God gegewe passie en doel in die lewe.

Saam help ons mekaar om dit uit te leef.

 

Clement Martin