VLEG Banner

VLEG Tieners

 

Hier by Vredelust glo ons in die volgende generasie! Ons wil sien hoe die jeug van Suid-Afrika opstaan vir Jesus – Dit is fantasties om te sien hoe lewens verander word deur ons Tienerbediening.

VLEG Crowd

VLEG Sondae

 

 

Ons begin die aand met epic discussions in graadgroepe oor ‘n reeks tema’s wat vir tieners belangrik is. Daarna join ons die jong volwassenes vir die aanddiens en sluit dan die aand af met lekker saam kuier en games in die “loft”. Dis vet pret!

 

 

VLEG Detail

Kamp

VLEG Weeksdae

MIDWEEK: Ons het elke Woensdag van 19:00 tot 21:00 selgroep waar ons dieper chat oor die Bybel.

HANGOUTS: Dan kom ons ook elke Vrydag aand van 18:00 tot 20:00 bymekaar, om lekker saam te kuier en fun stuff saam te doen.

 

VLEG Events

 

Ons is die Jeug Transkei Uitreik

 

Check on op Facebook: www.facebook.com/vlegjeug