Volunteers

 

God het jou uniek toegerus om ‘n deel van sy legkaart te bou.

Doen dit wat vir jou

 

natuurlik kom

&

waaroor jy passievol is

 

en help so om

LEWENS EN GEMEENSKAPPE TE VERANDER.

 

Geleenthede

 

Volunteers Help

 

“As goeie bedienaars van die veelvoudige genade van God

moet elkeen,

namate hy 'n genadegawe ontvang het,

die ander dien.”

- 1 PETRUS 4:10

 

Pieta Wolfaardt