Webstream

Lewendige Uitsending

Welkom by Vredelust se aanlyn uitsendings, waar jy deel kan vorm van die aanbiddings-ervaring al kan jy nie fisies by Vredelust wees nie.

Op Sondae word die 10:00 en 18:00 dienste gewebstream en jy kan dit hier aanlyn volg.

Om dit nog makliker te maak hoef jy nie meer te registreer of in te log nie. Wanneer daar 'n lewendige uitsending plaasvind sal jy die beeld hier onder sien verskyn. Geniet dit!